Ons bied 'n volledige diens insluitende die volgende aan:
- Immigrasie Advies: Besigheids an ander Visa aansoeke, hetsy permanent of tydelik asook visaweierings hersienings.
- Kommersiële werk: Insluitende besigheidskontrakte, aankoop van besighede, huurooreenkomste en besigheidsadvies op nuwe besighede in Australië
- Aktebesorging: Eiendomsoordragte en huurooreenkomste
- Boedels: Testamente en trusts
- Kommersiële litigasie
- Geregistreerde Vertalers: Afrikaans/Engels
- Besigheidsplanne en marknavorsing vir borgskap onder die nuwe besigheidsvisas.